PB002610
P146-B/W VAN RIET J J KENNISGEWING AAN KREDITEURE IN BESTORWE BOEDELS DIE BOEDEL VAN:JANNES LOURENS VAN RIET Boedelnommer: 1787/2025 MEESTERSKANTOOR BLOEMFONTEIN Identiteitsnommer : 760903 5046 08 6 Gebore op: 3 SEPTEMBER 1976 Oorlede op : 6 FEBRUARIE 2025 Getroud:BUITE GEMEENSKAP VAN GOED Van : BOOMSTRAAT 88A PARYS 9585 KREDITEURE en DEBITEURE in bogemelde boedel word hiermee aanges om binne `n tydperk van 30 (DERTIG) dae vanaf 17 APRIL 2026 hul eise teen die boedel in te stel en hul skulde aan die boedel te betaal. GETEKEN te PARYS op hede die 24ste dag van MAART 2026. DU TOIT, BUTLER & OLCKERS Dolfstraat 63 Posbus 43 PARYS 9585 Tel.nr.: 056-8112181 Verwysing: CCB/ss/BW228
Reference Number: PB002610