PB002612
P148-B/W PAULSEN J BOEDELKENNISGEWING In die boedel van wyle JOHANNES PAULSEN, Identiteitsnommer: 570522 5135 085 wie oorlede is op 25 NOVEMBER 2023, in lewe woonagtig was te 2587 LANGENISTRAAT, BOTHAVILLE, PROVINSIE VRYSTAAT en nagelate eggenoot TSATSANE LEAH MATELA-PAULSEN, Identiteitsnommer: 890126 0419 081, wie binne gemeenskap van goedere getroud was. BOEDELNOMMER: 7464/2024 Krediteure en Debiteure in bogemelde boedel word versoek om hul vorderinge in te lewer en hul skuld te betaal by die kantoor van die ondergetekende binne `n tydperk van 30 dae vanaf 17 April 2026. DAWID SENEKAL ING PROKUREUR VIR EKSEKUTEUR ENGELBRECHTSTRAAT 18 VILJOENSKROON, 9520 EPOS: chantelle@dsing.co.za DATUM VAN PUBLIKASIE: 16 April 2026
Reference Number: PB002612