PB002614

P150-B/W VILJOEN V O KENNISGEWING IN DIE BOEDEL VAN WYLE VALERIE OLVA VILJOEN Gebore: 1 MEI 1937 Identiteitsnommer: 370501 0027 08 5 Datum van afsterwe: 14 JUNIE 2025 Adres: D9 VILLA RIVIERA, DE VILLIERS STRAAT 2, PARYS, 9585 Meester se verwysing: 4156/2025 Geliewe kennis te neem dat die Eerste en Finale Likwidasie- en Distribusierekening van bogemelde boedel by die Landdroskantoor te Parys en by die Meester van die Ho Hof te Bloemfontein ter insae sal l vir `n tydperk van 21 dae en wel vanaf Vrydag 17 April 2026. GETEKEN te PARYS op hierdie 2de dag van APRIL 2026. —————————————————————- EBEN KRIEK INGELYF PROKUREURS KERKSTRAAT 17 POSBUS 256 PARYS, 9585 VERW.: MNR KRIEK/RLR/V6644

Reference Number: PB002614

View All Classifieds View Legal Notices Entries

Back to top button