PB002621
P157-INSOLVENT BOEDEL P G VOLSCHENK Insolvente Boedel: PETRUS GERHARDUS VOLSCHENCK Meesters verw: B107/2025 Kennis geskied hiermee dat die ondergenoemde as Kurator aangestel is en dat persone wat enigiets aan die Boedel verskuldig is onmiddellik hul skulde by genoemde Kurator moet vereffen. `n TWEEDE VERGADERING VAN SKULDEISERS van bogenoemde Boedel sal op WOENSDAG, 6 MEI 2026 om 09h00 te die LANDDROS PARYS gehou word vir die volgende doeleindes: 1. bewys van eise; 2.Verslag van Kurator te aanvaar; en 3.om besluite en opdragte te aanvaar. KURATOR: MN DAMON, p/a MX3 CONSULTANTS, SUITE 3C-3D, 3de VLOER BELLE CAPE GEBOU, BLANCKENBERG ROAD, BELLVILLE. Tel 051 4036648.
Reference Number: PB002621