Sport

Duiwe nader gelos oor reën

Geluk aan al die klublede wat deelgeneem het

Die naweek se reën in Middelburg, het beteken dat vlugduiwe vanaf Colesberg gevlieg het. As dit reën word die duiwe gewoonlik nader gelos, óf word daar soms selfs gewag tot die weer meer gunstig is vir die duiwe om te kan vlieg – selfs al is dit ‘n dag later.
Met die naweek se Colesberg 6 Ope-vlug het die uitslae só gelyk:
Maree-hokke – 1ste, 2de 4de, 5de, 9de, 12de, 13de 14de, 17de, 20ste en 21ste.
Johan Aspeling – 3de, 6de, 7de, 8ste, 10de, 11de, 15de, 16de, 18de en 19de.
Só het die Colesberg 5 Ope se uitslae gelyk:
Maree-hokke – 1ste 2de, 4de, 6de, 7de, 8ste, 9de, 10de, 11de, 14de, 17de, 20ste, 23ste, 24ste
Johan Aspeling – 3de, 5de, 13de, 15de, 16de, 19de, 21ste, 25ste, 28ste, 29ste en 30ste.
Jordaan-hokke – 12de, 18de, 22ste, 26ste, 27ste

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button