Sport

Hulle sal VS by SA geslote muurbaltoernooi verteenwoordig

Carla is graad 12 en Vivienne graad 8. 

Carla Viljoen het as nr. 2 o.19, en Vivienne van der Schyff as nr. 5 o16 vir Eunice se eerste muurbalspan aan die Bloem Ope-muurbaltoernooi deelgeneem van 2-5 Maart. Beide sal nou die Vrystaat-span verteenwoordig by die SA geslote muurbaltoernooi wat van 14 tot 16 April in Johannesburg gehou word.

Op die ‘FS Closed Ladders’ is Carla tans die nr 1 Meisies 0/19-speler, en Vivienne nr 2 Meisies 0/16

Vivienne van der Schyff en Carla Viljoen

Related Articles

 
Back to top button