Local newsSport
Rolling Stones rol hul pad oop vir ‘n wen
Die volgende liga word aan die einde van die jaar gespeel.
Parys-rolbalklub se eerste besigheidsliga vir die jaar is afgehandel. Die wenner was Rolling Stones, met Home Give Away in die tweede plek, en Vaal de Grace derde.
Die spelers sien reeds uit na die volgende liga wat aan die einde van die jaar gespeel word. Daar is plekke beskikbaar vir nog spanne.
Vir meer inligting skakel Jaco Nel by 082 880 0233
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



