Herstelwerk aan krag gaan nog ‘n wyle duur
Herstelwerk aan krag gaan nog 'n wyle duur

Daar word steeds gewerk om die kragtoevoer na ‘n groot deel van die dorp te herstel ná ‘n poging tot kabeldiefstal.
Weerstoestande bemoeilik egter die herstelwerk.
Daar word geraam dat dit minstens nog 2 ure of selfs langer kan neem om die krag te herstel.

Die munisipaliteit se tegniese afdeling werk steeds om die skade te herstel.



At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



