Die do.13-span wat aan die interprovinsiale muurbalkampioenskappe sal deelneem is van links: Joshlynn Pretorius, Megan Joubert, Brianna Robinson, Anke Garbers en Vivienne van der Schyff. Foto: Verskaf
Vivienne van der Schyff van Parys het eerste geëindig by die SA Country Schools’ Squash Festival wat die naweek van 24 tot 27 April in Bloemfontein gehou is. Die Vrystaat-span het ook ‘n eerste plek verdien.
Vivienne is tans nommer 1 in die SACF IPT-span vir do.13. Die IPT’s sal gedurende die Julie-skoolvakansie gespeel word.
Nog ‘n Parysenaar, George Marais het ook deelgeneem en 2de geëindig.
Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.