Dis weer tyd vir familievergadering
Dis weer tyd vir familievergadering

President Cyril Ramaphosa sal Suid-Afrikaners môre, Sondag 27 Junie om 20:00 toespreek wanneer hy onder meer sal praat oor die land se reaksie op die Delta-variant en styging in Covid-19 infeksies. Daar is veral groot kommer oor die skerp styging in gevalle in die Gauteng provinsie.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



