Bloedskenkdatum verander
Jy kan Donderdag skenk

Onthou dat die tweede bloedskenk datum vir Mei verander het.
Bloedskenkers kan Donderdag 19 Mei by die Hervormde Kerksaal, h/v Loop & Paulsenstraat, bloed skenk vanaf 12:00 –18:00.
Die Bloeddiens doen ’n beroep op alle skenkers, veral skenkers wat nie in die afgelope paar maande geskenk het nie, asook nuwe skenkers wat aan die minimum vereistes voldoen om te help om die bloedvoorraad aan te vul.
Om ʼn bloedskenker te word, moet jy
Tussen die ouderdom van 16-75 wees
Meer as 50kg weeg
Iets voor jou skenking eet
Gesond wees op die dag van skenking
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.