Bloednood kritiek
Jy kan vandag 'n verskil in iemand se lewe maak
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens nooi die gemeenskap van Parys om bloed te skenk vandag Donderdag, 28 September by die Hervormde Kerksaal, (h/v Loop & Paulsenatraat) Parys vanaf 13:00 tot 19:00.
September is tradisioneel ʼn moeilike tydperk vir SANBS, weens die rekordeksamens en skoolvakansie wat voorlê. Bloedvoorraad is reeds kritiek laag.
Help die Bloeddiens om 50 eenhede bloed in Parys in te samel wat honderde lewens kan red.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.