Plaaslike ringtennisklub spog met silwer en goud

Baie geluk aan hierdie spelers

Parys se Ringtennisklub het die afgelope naweek ‘n hele paar uitblinkers by die SA Dubbel Ringtenniskampioenskappe gehad.

Johan Britz kon spog met goud in die Veterane-afdeling, Caldon Bampa verower silwer vir s.o.16, en Lené van der Merwe en Melissa Lubbe
spog met silwer in die do.16- afdeling.

Op die foto is Caldon Bampa, Johan Britz, Lené van der Merwe en Melissa Lubbe.

Related Articles

Back to top button