Local newsSport

Swemmers ryg medaljes in by SA-kampioenskap

Baie geluk aan hierdie swemmers

Drie swemmers van die plaaslike Thunder Aquatics swemklub het op 30 Maart en 1 April aan die SA-Vlak2 swemkampioenskappe in Potchefstroom deelgeneem waar al drie swemmers in al hul items hul tye verbeter het, en tot by die finale uitdunne gevorder het.


Die volgende prestasies is deur die swemmers behaal:


Lara Greyling (Hoërskool Parys) – drie goue, drie silwer en een bronsmedalje.
Matthew Greyling (Hoërskool Parys) – goud, ‘n silwer en bronsmedalje.
Mienke Kemp (Primêre Skool Parys) – goud, silwer en bronsmedalje

Die swemmers met hul medaljes is Lara Greyling, Matthew Greyling en Mienke Kemp. Foto: Verskaf
Die swemmers met hul medaljes is Lara Greyling, Matthew Greyling en Mienke Kemp. Foto: Verskaf

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button