Gazette gee terug aan gemeenskap

Groot vreugde van kinders van die Lehlohonolo Day Care Centre in Tumahole, Parys nadat daar vanoggend speelgoed aan die sentrum oorhandig is wat deur die gemeenskap van Parys ingesamel is.

Groot vreugde van kinders van die Lehlohonolo Day Care Centre in Tumahole, Parys nadat daar vanoggend speelgoed aan die sentrum oorhandig is wat deur die gemeenskap van Parys ingesamel is. Elke kind het ook n bakkie klei ontvang wat deur personeel van Parys Gazette vir hulle gemaak is.

Later vanoggend sal n groep van 9 fietsryers ook by Egweni wegspring om fondse vir ablusiegeriewe vir die sentrum in te samel. Hulle sal 275km ver trap van Parys na Clarens om hierdie kinders te help.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.
Back to top button