VIDEO: Kinders vasgevang in bus na swaar reën
23 Kinders en drie volwassenes is gister (21 Februarie) uit ‘n skoolbus gered. Die bus is op die Greenlandspad deur vloedwater op ‘n laagwaterbrug oor ‘n spruit meegesleur. Boere in die omgewing het saam met die polisie gewerk om die mense te red.

23 Kinders en drie volwassenes is gister (21 Februarie) uit ‘n skoolbus gered.
Die bus is op die Greenlandspad deur vloedwater op ‘n laagwaterbrug oor ‘n spruit meegesleur.
Boere in die omgewing het saam met die polisie gewerk om die mense te red.