Photo GalleriesSports Galleries
Rugby League is hier om te bly: Potch Dorp se Western Vikings maak geskiedenis in Potchefstroom
Rugby geskiedenis is verlede naweek in Potchefstroom gemaak toe Potchefstroom Dorp Rugbyklub se Leaguespan die Western Vikings vir ‘n amperse “Japan” verrassing gesorg het! Die onervare span wat in die Super Liga van Rugby League speel, het so amper amper die kous oor die kop van die magtige Tuks Bulls getrek as dit nie vir …
Rugby geskiedenis is verlede naweek in Potchefstroom gemaak toe Potchefstroom Dorp Rugbyklub se Leaguespan die Western Vikings vir ‘n amperse “Japan” verrassing gesorg het! Die onervare span wat in die Super Liga van Rugby League speel, het so amper amper die kous oor die kop van die magtige Tuks Bulls getrek as dit nie vir twee gruwelike flaters voor hul eie doellyn was nie.
Kyk hier vir foto’s van die wedstryd en lees die volledige storie in hierdie week se Herald:
Foto’s: Wouter Pienaar.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
























































