CommunityCompetitionsKidsLocal newsPrimary School

Skaaktoernooi ‘n groot sukses

Al die deelneemers het die toernooi baie geniet.

Laerskool Baillie Park het hulle jaarlikse interne skaaktoernooi op Vrydag 16 Augustus aanebied en die geleentheid was ‘n groot sukses.

Ongeveer 30 deelnemers het aan die toernooi deelgeneem en die skool is opgewonde  vir die goeie opkoms en belangstelling.

Elke kategorie het ‘n wenner gehad en daarna was ‘n algehele wenner aangews.

Hier is die uitslae:

0/7 eerste plek: Nickes Combrink

0/8 eerste plek: Simson Bekker

0/9 eerste plek: Janco Combrink

0/11 eerste plek: Salomo Bekker

0/13 eerste plek: Eliah Bekker

Baillies Interne Skaakkampioen van 2024: Eliah Bekker

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Tania Coetzee

I am a passionate journalist and photographer. I have been a photographer for 15 years and a journalist for 4 years. I recently started working for Potchefstroom Herald. I love writing people's stories and showcasing their inner beauty through photography.

Related Articles

Back to top button