Local news
Gimmies se graad 8’s gaan groot by groentjiekonsert
Me. René Bekker, haar span en die Gimmieraad het die produksie behartig wat die fliek Sing 2 as inspirasie gebruik het.
Potchefstroom Gimnasium se graad 8’s het hulle talent vir die verhoog getoon tydens ‘n puik graad 8 konsert wat op 30 en 31 Januarie plaasgevind het.
Foto’s: Wouter Pienaar







Me. René Bekker, haar span en die Gimmieraad het die produksie behartig wat die fliek Sing 2 as inspirasie gebruik het. Natuurlik was die verwerking ook met ‘n unieke aanslag wat die gehoor laat lag en saamsing het.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



