Local news

Foto’s: Snowflake Mark begin 2024 op hoë noot

Daar was talle interessante items om te koop en genoeg geurige disse om nie honger weg te stap nie.

Die immergewilde Snowflake Mark het die naweek van 2-3 Februarie weer vir groot plesier gesorg met ‘n groot verskeidenheid produkte om van te kies en te keur.

Smullekker kos, handgemaakte produkte en verskeie unieke items was aan die orde van die die twee dae. Verder skep die Snowflake Mark ook altyd ‘n gesellige atmosfeer waar daar lekker gekuier kan word en waar jonk en oud iets sal kry om oor opgewonde te raak.

Kyk die foto’s hier: (Foto’s – Wouter Pienaar)

Elermencia Sedze by haar
geweefde mandjie-stalletjie.
Teresa Vorster en Trienie
Marais.

Chanté du Plessis, Lené Terblanche en Nica
Pretorius
Meline Botha en
Armand Venter.
Idelé du Toit en Eduan Ritchie.
Dylan Viljoen het smaaklike
brownies verkoop
Chrissie and Devon King het tuisgemaakte
heuning verkoop
Ronel Buys het heerlike pannekoek verkoop
Annabelle en Jemma du Preez.
Idoné Jansen en
Arno Theunissen.
Idoné het haar eie
stalletjie waar sy
handgemaakte
gebreide speelgoed
verkoop

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button