Local news
VIDEO: Geen einde in sig vir agteruitgang in Promosa
'n Dieper kyk in die lewe van Promosa-inwoners.

Die strate van Promosa vertel ‘n hartseer verhaal van gebrek aan dienslewering en toewyding. In die video kan verskeie beelde van onwettige vullishope, slaggate, waterlekke en die verwaarloosde begrafplaas gesien word. Hou ‘n oog op die komende week se uitgawe vir meer.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



