Local news

Foto’s: Laerskool-atlete laat die kwik op NWU McArthur-stadion styg

Talle atlete het hulle beste voet voorgesit tydens die Dr. Kenneth Kaunda distrikbyeenkoms op Vrydag, 23 Februarie.

Die Dr. Kenneth Kaunda distrik laerskole-atletiekbyeenkoms het die afgelope Vrydag, 23 Februarie by die NWU McArthur Atletiek-stadion plaasgevind. Talle atlete van plaaslike laerskole het aan hierdie byeenkoms deelgeneem en teen skole van Matlosana en Maquassi Hills deelgeneem.

Die Dr. Kenneth Kaunda Hoërskole atletiekbyeenkoms vind vandag (Saterdag, 24 Februarie) by die NWU McArthur Atletiekstadion plaas.

Die Noordweskampioenskappe vir laerskole vind op 8 Maart plaas.

Kyk die foto’s hier:

Maia Moodie van LS Mooirivier.

 

Daniel Kleynhans (regs) in volle dreef.
Zanté Verwey en Remo Kalanko
Isago Morebudi van Laerskool President Pretorius.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button