Local news

Voetganger op N12 raakgery

Die man wat raakgery is, is op die toneel behandel en na 'n plaaslike hospitaal met beserings vervoer.

‘n Voetganger is op die N12 omstreeks 10:40 vanoggend (Donderdag, 7 Maart) in die rigting van Potchefstroom vanaf Klerksdorp raakgery.
Die ongeluk het verby Ikageng op die N12 ongeveer twee kilometer vanaf Ross-straat se afdraai plaasgevind.
Nooddienste en polisie is tans op die toneel.
Die voetganger het beserings opgedoen en hy is per ambulans na ‘n plaaslike hospitaal vervoer.
Nooddienste en polisie is op die toneel. Een baan is ook vir verkeer gesluit.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button