Die Varsmark was heerlik stil vanoggend, 8 Maart aangesien vele gereelde uitstallers en besoekers van die mark by Die Dromersmark is.

Die atmosfeer was ontspannend met sonskyn wat deur die blare geval het en kosreuke wat op die windjie aanwaai.

Die Varsmark is elke naweek vanaf 7:30 tot 12:00 oop, maar gaan vir Paasnaweek gesluit wees.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



