Local news

Padtekens in Rocherstraat word oorgeverf

Die padtekens word vandag reggemaak.

Die padtekens op die hoek van Rocherstraat en die N12 word vanoggend oorgeverf. Dit kom nadat die tekens glo verkeerd geverf is.

Die Herald het vroeër berig die oorverf van die padtekens het motoriste deurmekaar gemaak en het veroorsaak dat verkeer nie in die oggende oor die N12 kon kom nie.

‘n Span is tans besig om die padtekens by die N12/ MC Roode/ Rocherstraat kruising oor te verf.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Tania Coetzee

I am a passionate journalist and photographer. I have been a photographer for 15 years and a journalist for 4 years. I recently started working for Potchefstroom Herald. I love writing people's stories and showcasing their inner beauty through photography.

Related Articles

Back to top button