BirdLife Wesvaal sal op 5 September hulle maandelikse byeenkoms hou.
Hierdie maand se byeenkoms beloof om vreeslik interessant en insiggewend te wees. Nick Newman, die bekende skrywer van Unveiling Birds by Colour, gaan die maand se byeenkoms bywoon en gaan oor sy boek gesels.
Die praatjie sal op 5 September om 18:30 by die Elgro Hotel plaasvind en almal wat belangstel word hartlik deur die klub genooi.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



