Local news
KYK: Brand verwoes besighede in New Marketstraat
Die oorsaak van die brand is nog onbekend.

‘n Strukturele brand het vanoggend omstreeks 05:00 by Red Cap, ‘n winkel in New Marketstraat uitgebreek. Die vuur het na Haval gespring.
Reaksiebeamptes van Mooirivier Beskerming het na die toneel gehaas waarna die polisie oorgeneem het.
Die brandweer is tans op die toneel.
Die N12 tussen Walter Sisulu en Sol Plaatjiestraat is weens die brand gesluit. Die verkeersdepartement is op die toneel om verkeer te reguleer.
Kyk na die videos hier:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.