Local newsNewsNews
Bruide het minder as twee maande oor om in te skryf!
Bruide het net 51 dae oor om in skryf indien hul aan Herald se 2026 Bruid van die Jaar-kompetisie wil deelneem.
Daar is net ‘n maand en ‘n half oor om vir Potchefstroom Herald se 2026 Bruid van die Jaar-kompetisie in te skryf!
Daar is groot pryse op die spel met die publiek wat van volgende jaar af vir 2026 se pragtigste bruide kan stem.
Die kompetisie strek oor die tydperk van Januarie tot Desember 2026. Stuur gerus jou inskrywing nadat jy getroud is.
Hierdie kompetisie is slegs vir plaaslike bruide (Potchefstroom en Ventersdorp-omgewing).
Foto’s kan ge-epos word aan Penelope by penny@mooivaal.co.za. Tesame met jou foto, stuur vir ons die bruid en bruidegom se naam en van, datum van hul troue en in watter dorp hulle gevestig is.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



