Local news

KYK: Gimmies hou matriekafskeid

Almal het pragtig gelyk.

Potchefstroom Gimnasium het verlede week die styl in stylvol gesit toe hulle matriedafskeid gehou het.

“Dit was wééreens ’n glansaand met stylvolle paartjies, heerlike kos, baie dans en tydlose herinneringe. Manne, julle het netjies gelyk maar die dames het ons asems weggeslaan! Dankie aan juffrou Susan Botha en haar span wat gesorg het dat dit ’n onvergeetlike aand vir die matrieks was. Ons waardeer julle harde werk,” het die skool in ‘n verklaring gesê.

 

Skryf in vir die Herald se matriekrok kompetisie: volg die skakel

Matric Dress Competition

Kyk na die fotos hier:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Tania Coetzee

I am a passionate journalist and photographer. I have been a photographer for 15 years and a journalist for 4 years. I recently started working for Potchefstroom Herald. I love writing people's stories and showcasing their inner beauty through photography.

Related Articles

Back to top button