Local news

Regering wil wegdoen met noodnommers

Die regering glo dit is die beste opsie vir die land.

Die Minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologie, Solly Malatsi, wil wegdoen met Suid-Afrika se noodreaksiestelsel deur 112 die land se enigste noodkontaknommer te maak.

Die departement van kommunikasie en digitale tegnologie (DKDT) het planne om die bestaande noodnommers insluitend 10177 (ambulans), 10111 (polisie) en 107 uit te fasseer.

Malatsi het die Onafhanklike Kommunikasie-owerheid van Suid-Afrika (Okosa) opdrag gegee om hierdie oorgang te implementeer, wat daarop gemik is om noodreaksiedoeltreffendheid deur ‘n verenigde kontakstelsel te verbeter.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Tania Smith

As a passionate journalist and photographer, I strive to tell meaningful stories through both words and images. With a keen eye for detail and a love for people and their stories, I aim to capture the heart of every moment and bring local news and community stories to life.

Related Articles

Back to top button