Local news

Twee dood in ongeluk op N12

Die pad was vir ure gesluit.

‘n Ernstige ongeluk wat gisteraand 13 November omstreeks 20:40 op die N12 na Johannesburg  plaasgevind het, het die lewens van twee mense geëis. Talle ander is ook tydens die ongeluk beseer.

Die pad was vir ure gesluit. Altesaam 15 pasiënte is tydens die ongeluk beseer.

Verskeie nooddienste, waaronder Mooirivier Beskerming, was op die toneel.

Die pad is eers na middernag weer vir verkeer geopen.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Tania Coetzee

I am a passionate journalist and photographer. I have been a photographer for 15 years and a journalist for 4 years. I recently started working for Potchefstroom Herald. I love writing people's stories and showcasing their inner beauty through photography.

Related Articles

Back to top button