Local news

Emmies wys nuwe leiers vir 2025

Die skool is baie trots op sy leerders.

Laerskool M.L Fick het hulle nuwe leiers vir 2025 bekend gemaak.

“Met groot trots kondig ons die leiers van 2025 aan. Hierdie groep talentvolle en toegewyde leerders is gekies om ‘n sleutelrol in die skoolgemeenskap te speel. Hulle sal as voorbeeld dien en help om ons waardes en tradisies lewendig te hou. Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies is as leiers vir 2025,” het die skool in ‘n verklaring gesê.

Dogters:

  • Dané Ackerman
  • Mieke Besseling
  • Hay-Lee Boardman
  • Melanie Botha
  • Malize Coetzee
  • Maya de Lange
  • Ellie Geldenhuys
  • Velika Latsky
  • Celine le Roux
  • Busi Mabaso
  • Robyn Marais
  • Lu Ann Meyer
  • Kayla Schutte
  • Euané Smit
  • Carlie van Deventer
  • Nicole van Heerden
  • Vené Vermaak
  • Elsabé Visser
  • Chanell Weideman

Seuns:

  • Liam Besseling
  • Handré Biewenga
  • Ricardo Bolton
  • Nathan Grove
  • Xarco Malan
  • Ofentse Masigo
  • Liam Naude
  • Clayton Philpott
  • Christopher Pretorius
  • Eon Renke
  • Deon Slabbert
  • Brihan Stevenson
  • Etienne van der Berg
  • Johenku Viljoen

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Tania Coetzee

I am a passionate journalist and photographer. I have been a photographer for 15 years and a journalist for 4 years. I recently started working for Potchefstroom Herald. I love writing people's stories and showcasing their inner beauty through photography.

Related Articles

Back to top button