Local news
Verkeer vloei stadig op die hoek van N12 en Paryslaan
Plaaslike owerhede is op die toneel.
‘n Ongeluk waar verskeie voertuie met mekaar gebots het, het vanmiddag, 26 November, omstreeks 18:00 op die hoek van Nelson Mandela-rylaan en Paryslaan plaasgevind.
Dit is onseker presies hoe die ongeluk gebeur het. Die verkeer in dié area vloei steeds maar inwoners word gewaarsku om vertragings te verwag. Inligting wat die Herald dusver ontvang het, is dat daar niemand ernstige beserings opgedoen het nie.
Plaaslike owerhede is op die toneel.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.