Onthou as jy warm kry, kry jou diere-kinders warm. Maak seker jy sien om na jou troeteldiere tydens die hittegolf.
Maak seker:
- Jou troeteldiere het baie vars drinkwater
- Jou troeteldiere het ‘n koel area met baie skadu as hulle buite bly
Hoe om te weet wanneer jou troeteldier hitte-uitputting ervaar:
- Moeilike asemhaling
- Oormatige kwyl
- Diarree
- Swakheid
- Helderrooi, pers of blou tandvleis
- Braking
Kontak asseblief jou veearts as jou troeteldiere enige van hierdie simptome gedurende hierdie warm dae toon.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.