Local news
Volkies verkoop pannekoek vir hokkie-drome
Hulle is sterk op pad om hulle doelwit te bereik.
Hoër Volkskool het by vanjaar se Liggiefees pannekoek verkoop as deel van hul jaarlikse fondsinsameling vir Volkies se hokkie projekte vir 2025.
Die span onderwysers, ouers en leerders het hard gewerk om die heerlikste pannekoek aan die skare te voorsien. Hulle het die pannekoek verkoop om fondse in te samel en om die plaaslike sportgees aan die gang te hou.
Hulle is sterk op pad om hulle doelwit te bereik.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.