Local news

Nooddienste beveilig siek bejaarde

Maak seker jou familie is veilig die Feestyd.

Verskeie nooddienste waaronder ER24 EMS (Pty) Ltd, Mooirivier Beskerming First Responder, Mooirivier Beskerming reaksie en Potchefstroom First Responder het ingespring en ‘n bejaarde pasiënt se geslote erf te betree en die pasiënt met vriendelike en hulpvaardige diens af te voer MediClinic toe.

Daar was kommer oor die bejaarde pasiënt, wat in Kampstraat woon, se gesondheid nadat hy nie bereik kon word nie. Die slotte is met toestemming van die familie geknip.

Onthou dat wanneer jy nie met geliefdes in kontak kan kom nie, veral met bejaarde persone, om nooddienste te kontak om ‘n welwillendheidsbesoek te doen.

Maak ook seker jy weet wie jou bure is en let op as jy hulle vir ‘n geruime tyd nie sien nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Tania Coetzee

I am a passionate journalist and photographer. I have been a photographer for 15 years and a journalist for 4 years. I recently started working for Potchefstroom Herald. I love writing people's stories and showcasing their inner beauty through photography.

Related Articles

Back to top button