Local news

Die volgende rondte van Best of Potch om die draai

Die nominasies sal op 6 Januarie 2025, vir die publiek oop maak. 

Vanjaar se Best of Potchefstroom kompetisie was so groot sukses dat die Herald volgende jaar weer vir inwoners ‘n geleentheid gaan gee om vir die beste besighede in Potchefstroom te stem.

Die nominasies sal op 6 Januarie 2025, vir die publiek oop maak.

Watter besighede het die beste kliente diens in die stad? Wie gaan daai ekstra myl vir hulle kliente? Waar kry jy die beste waarde vir geld of die beste ervaring?

Maak ‘n knoop in jou oor, as jy deur die jaar met so besigheid te doen gehad het, en maak seker om hulle op 6 Januarie te nomineer.

Klik die skakel om op 6 Januarie te nomineer:

https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/best-of-potchefstroom-nominations-2025/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button