
Talle skole in Potchefstroom het vandeesweek hul Interhuisatletiekbyeenkomste gehou.
Potchefstroom Gimnasium het Dinsdag, 21 Januarie hul huissport op Mooivallei aangebied terwyl Hoër Volkskool hulle Interhuis op Woensdag, 22 Januarie by die Kenneth Mcarthur-stadion aangebied het.
Albei skole se gees het hooggeloop, die atlete was aan die brand, deelname was goed en die pawiljoene was stampvol.
Kyk na die fotos hier:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.