‘n Boom wat in Eleazerstraat omgeval het versper ‘n gedeelte van die pad.
Die versperring is by die owerhede aangemeld wat sal aandag aan die probleem gee. Die aanhoudende reën in Potchefstroom het talle ongelukke tot gevolg gehad, en bome wat omgeval het.
Inwoners word gemaan om versigtig op die pad te wees, skakel jou hoofligte aan sodat ander motoriste jou voertuig kan sien.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



