Local news

Eerste inskrywings vir Bruid van die jaar al in

Die wenners word vroeg in volgende jaar gekies. 

Die Herald se Bruid van die jaar kompetisie het al sy eerste inskrywing gelok.

 

Jadéne Lourens en haar man Jurie Lourens is op 20 Februarie getroud.

Dit was klein niks groots nie maar het pragtige trou fotos geneem by  Crista Galli in Potchefstroom. Dit was behoorlik die beste en spesiaalste dag van ons lewens.  Ons is vreeslik gelukkig en geseënd,” Het sy oor die troue gesê.

Die kompetisie is oop vir paartjies in die Herald se verspreidingsgebied wat reeds in 2025 getrou het, of later vanjaar nog gaan trou. Stuur jou mooiste foto na dustin@mooivaal.co.za. Sluit jou naam, van en trou datum in. Die wenners word vroeg in volgende jaar gekies.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button