Local news

Baillies skiet goud los by boogskietkompetisie

Hulle het ook weggestap met ‘n paar individuele medaljes.

Laerskool Bailliepark het op 1 Maart goud in boogskiet by die Lekwena interskole boogskietkompetisie gewen. Hulle het ook weggestap met ‘n paar individuele medaljes.

“Ons is trots om aan te kondig dat ons as laerskoolspan die algehele eerste plek behaal en die goud huis toe gebring het. Ons het ook ‘n paar individuele medaljes en ‘n pragtige 50 gekry! Baie geluk aan elke Baillies-boogskut vir julle harde werk en vir deelname aan hierdie wonderlike geleentheid,” het die skool in ‘n verklaring gesê.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Tania Coetzee

I am a passionate journalist and photographer. I have been a photographer for 15 years and a journalist for 4 years. I recently started working for Potchefstroom Herald. I love writing people's stories and showcasing their inner beauty through photography.

Related Articles

Back to top button