Local news

Vermiste kollegas veilig gevind

Geen verdere inligting is in hierdie staduim beskikbaar nie.

Christiaan van Blerk (34) en Donovan van der Walt (25), die kollegas wat 14 Julie spoorloos uit Klerksdorp verdwyn het, is vandag ongedeerd in Kempton Park gevind.

Kolonel Adéle Myburgh, polisiewoorvoerder, sê die Suid-Afrikaanse Polisiediens waardeer die gemeenskappe se hulp. Geen verdere inligting is in hierdie staduim beskikbaar nie.

Van Blerk en van der Walt het vermis geraak by die werk, by Afrikaner Plot in Wesselstraat in Meiringspark, Klerksdorp.

Hulle het hul werkplek in ‘n wit Toyota Hilux Raider-bakkie verlaat om onderdele in Klerksdorp Industria te gaan haal, maar het nooit teruggekeer nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Tania Coetzee

I am a passionate journalist and photographer. I have been a photographer for 15 years and a journalist for 4 years. I recently started working for Potchefstroom Herald. I love writing people's stories and showcasing their inner beauty through photography.

Related Articles

Back to top button