KidsLocal newsSport
Tokkies presteer uitmuntend by Prestige Gala
Die gala het by Potchefstroom Gimnasium plaasgevind.
Laerskool Mooirivier se swemmers het op 15 Oktober by Gimmies tydens hierdie jaar se Prestige Gala uitgehaal en gewys.
Tokkies het hulle titel as algehele wenners met trots verdedig en weereens as kampioene geseëvier.
Die deelnemende skole was Vastrap, Proteapark en Baillie Park.
Spesiale toekennings:
- Junior Victrix Ludorum: Leva Meiring
- Junior Victor Ludorum: Fredrich Liebenberg
Rekordbrekers:
- Leva Meiring (2 nuwe rekords)
- Fredrich Liebenberg (2 nuwe rekords)
- Mila de Leeuw
- Nelia Kleynhans
Medaljewenners:
- Joshua Sutton – 2 silwer
- Daniel Kleynhans – 1 goud
- Daniel Malherbe – 2 brons
- Ava de Kock – 1 brons
- Leva Meiring – 2 goud, 1 silwer
- Mila de Leeuw – 1 goud, 1 silwer
- Shylo Smith – 1 silwer
- Sebastian Louw – 1 goud, 2 silwer
- Frank Haupt – 2 silwer, 1 brons
- Millay de Kock – 3 goud, 2 silwer
- Nelia Kleynhans – 1 goud, 1 silwer, 2 brons
- Fredrich Liebenberg – 4 goud, 1 silwer
- Lisa Kotzé – 3 goud, 1 silwer
- Jana Malherbe – 1 silwer, 2 brons
- Lerika van Romburgh – 1 brons
- Levi Smith – 1 brons
- Jua Jonker – 3 goud, 1 silwer, 1 brons
- Dané de Kock – 1 goud, 1 silwer, 1 brons
- Jacques Hooghiemstra – 1 goud, 3 silwer
- Henry Fourie – 1 brons
- Malan Vorster – 1 silwer
- Mienke Rutherford – 1 silwer, 3 brons
- Nicoline du Preez – 1 goud, 3 silwer, 1 brons
- Christiaan Liebenberg – 1 silwer, 2 brons
- Stéphan Terblanche – 1 silwer, 2 brons
“Baie geluk ook aan die Tokkies wat met trots deelgeneem en uitstekend gevaar het. Ons is ongelooflik trots op elke liewe Tokkie wat in die water ingespring en hul beste gegee het,” het die skool die swemmers op sosiale media geprys.



