Skote het vanoggend 10 November by Chubby Chick in Luitinghstraat, Potchindustria geklap.
Brigadier Sabata Mokgwabone, polisiewoordvoerder, het bevestig daar het ‘n skietvoorval by Chubby Chick plaasgevind, maar kan in hierdie stadium nie enige verdere inligting verskaf nie.
“Die polisie is tans op die toneel en moet die saak nog ondersoek.”
Die gemeenskap word aangeraai om die area tans te vermy.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



