NewsNews

Die Top 5 stories van die week

Van al die stories wat verlede week op ons webtuiste gepubliseer is, is hierdie vyf wat die meeste gelees is. Kliek op die kop om die volle stories te lees.

Van al die stories wat  verlede week op ons webtuiste gepubliseer is, is hierdie vyf wat die meeste gelees is. Kliek op die kop om die volle stories te lees.

5. St Stithians eindig Volkies se T20 droom

Die wenner in ’n belangrike krieketwedstryd is altyd die een wat druk die beste hanteer. Ongelukkig vir Hoër Volkskool Potchefstroom se eerste span het hulle in kritieke oomblikke onder druk geswoeg teen St Stithians College in die Coca Cola T20 Franchise Finaal wat Maandag 7 Maart op die ikoniese Wanderers in Johannesburg plaasgevind het.

4.Abusive father hangs son (2) and himself

“I should be the one in that coffin. He should have killed me instead of my innocent baby that had no clue about relationship problems. He did not deserve to be brutally murdered like that.”

3. Paws gaan visse uit dam red

Visse in die Rietspuitdam naby Ventersdorp is besig om as gevolg die min water in die dam in hulle massas te vrek.

2. Laureus eerstejaar oorlede in tragiese omstandighede

‘n Eerstejaar van Laureus, Xavier Klein, is gisteraand in MediClinic oorlede na ‘n voorval by die Fanie du Toit se swembad gistermiddag (Saterdag, 12 Maart).

1. Student verkrag; Hou nog sake verband?

’n 20-jarige student is op 24 Februarie omstreeks 04:30 by die Trimpark verkrag deur ’n man wat hom as ‘n polisiebeampte voorgedoen het.

Dit is reeds die derde voorval waaroor die Herald berig, waar ’n man wat homself as ’n polisiebeampte voordoen, jong vroue in hul motors voorkeer en dan vir hulle sê hy is van die polisie. Hy beweer dan dat hulle onder die invloed van alkohol bestuur.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button