NewsNewsUpdate

Hier gaan ons alweer; Pyp bars op N12

Die pyp wat twee weke gelede naby die N12 gebars het, het vanoggend weer gebars.

Die pyp wat twee weke gelede naby die N12 gebars het, het vanoggend weer gebars.

Die water stroom soos 'n rivier af by die N12 Foto: Dustin Wetdewich
Die water stroom soos ‘n rivier af by die N12 Foto: Dustin Wetdewich

 

Volgens wyksaadslid Rumpff Kruger,is die water reeds afgesit sodat die pyp herstel kan word. Twee weke gelede was die water vir vier ure af gewees.

William Maphosa,  woordvoerder van die stadsraads, het bevestig dat die raad bewus is van die probleem en dat daar aandag aan die probleem gegee word. Maphosa het bevestig dat die water vir die meerderheid va ndie dag gaan af wees.

“Die stadsraad betreur die ongerief en doen sy bes om die situasie so gou as moontlik aan te spreek,” het Maphosa gesê.

 

Lees hier die berig van die eerste keer wat die pyp gebars het Miljoene liter drinkwater verlore

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button