‘n Man is vanoggend omstreeksĀ 09:30 deur ‘n motorfiets raak gery in Albert Luthuli rylaan.
ER24 was op toneel om die beseerde man hospitaal toe te vervoer. Volgens inligting sover bekend was die man op pad na ‘n afspraak toe, toe die motorfiets hom raak gery het. Die SAPD het die toneel hanteer en vreklarings geneem.
Die man wie raak gery is, is glo nie te ernstig beseer nie.
Soortgelyke stories
Organe word geskenk na ongeluk
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



