NewsNews

Vermiste Vrou word gevind

Die jong vrou wat sedert Dinsdag vermis was, is Vrydagaand gevind.

Die jong vrou wat sedert Dinsdag vermis was, is Vrydagaand gevind.

Dit is nog onduidelik waar Johanne Bester was in die tydperk. Die familie is oorstelp dat sy veilig tuis is.

Christel Steyn, Bester se tannie, het op Facebook gepost, “Dankie Here Johannè is veilig!!! Hulle het haar nou net By die huis aan gebring! Hallelujah prys ons Koning! Dankie vir elke persoon se ondersteuning deur gebed!”

“Op hierdie stadium het ons nog nie al die antwoorde van die situasie en die besonderhede van die “waar, hoekom , wanneer en wie” nie. Ons groot fokus is dat sy veilig vir ons terug gebring is en om die “healing process” te kan begin deur ons Vader se genade,” het Steyn gesê toe daar vir meer inligting gevra is.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button