NewsNews

Verkragter wat kinder slagoffers byt wag vir vonnis

'n Man wat skuldig gepleit het op die verkragting en moord van 'n agt jarige kind en die verkragting van 'n 11 jarige sal 20 en 21 Junie gevonnis word.

‘n Man wat onlangs skuldig gepleit het op die verkragting en moord van ‘n agt jarige kind en die verkragting van ‘n 11 jarige  sal op 20 en 21 Junie gevonnis word.

Die Ventersdorp verkragter wat sy slagoffers byt terwyl hy hulle verkrag kan moontlik drie keer lewenslank tronkstraf ontvang sonder die opsie van parool.

Die 29 jarige man het in 2015 die agt jarige kind in Ventersdorp verkrag en vermoor, die 11 jarige is in 2011 in Lichtenburg verkrag. Die slagoffer, gaan getuig vir verswarende omstandighede, asook die oorlede kind se pa.

Lees in Donderdag se Herald die vol storie van die Ventersdorp verkragter.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button