NewsNews

Vermiste Tiener in Steve Bikostraat gevind

Die tiener wat sedert 11 Julie vermis is, is vandag (18 Julie) omstreeks 11:00 gevind.

Die tiener wat sedert 11 Julie vermis is, is vandag (18 Julie) omstreeks 11:00 gevind.

Mooirivier Beskerming het die tiener in Steve Bikostraat gewaar naby een van die woonstelblokke waar hulle kringtelevisie kameras het. Hulle reaksie beampte is saam met die polisie na die toneel waar die tiener, Samantha Abigail de Jager,  gevind is.  Die vyftienjarige se ma het ook op die toneel gekom waarna sy saam met haar weg is.

Die tiener is ongedeerd terug in die sorg van haar ouers besorg.

Vorige artikel

Tiener al week lank vermis

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button